-
Lees verder →: SAPD-hoofkantoor gesluit en ontruim na ondersoek dit onleefbaar bevind.
Ek en ‘n kollega het op 27 Februarie in die odanigheid as Beroepsgesondheid en -veiligheid spesialiste saam met die Departement van Arbeid en Indiensneming ‘n inspeksie afgelê by die SAPD-hoofkantoor in die middestad van Pretoria. Voor ons by die gebou instap is daar werkers wat vensters was en rommel optel,…